Die Here sorg vir 4 ambagsmanne (9.00 op 20 Jan.)
Die Skriflesing vir vanoggend 20 Januarie is Sagaria 1:1 tot 20 met die klem op vers 20. […]
Die Skriflesing vir vanoggend 20 Januarie is Sagaria 1:1 tot 20 met die klem op vers 20. […]
Die Skriflesing op 13 Januarie om 18.30 is Kolossense 3:5 tot 17 met die klem op vers 15. Dr Douw se tema vir die erediens is:“Dit is goddelik noodsaaklik om […]
Die Skriflesing vanoggend 13 Januarie is Sagaria 1:1 tot 17 met die klem op vers 14. Die tema vir die erediens is : “(N)Iemand weet, (n) […]
Die Skriflesing vir vanaand 6 Januarie se erediens is Job.2:1 tot 10 met die klem op vers 10. Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met die GK Pretoria-Annlin en word […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 6 Januarie se erediens is Jeremia 11:18 tot 12:6. Dr Douw se tema is Saam met die voetsoldate in 2018 en dalk saam met die perde […]
Die Redaksie vir ons webwerf wens u ‘n geseënde en vreugdevolle 2019 toe. Na aanleiding daarvan gee ons vir u die onderstaande gedig van Driekie Grobler. U word ook uitgenooi […]
Die Skriflesing vanaand 30 Desember is 1 Korintiërs 12:1 tot 11 en die teksvers is vers 3c. Dr Douw gebruik as tema:“Kerk-wees binne die kragveld van die Gees” . Ons […]
Vanoggend 30 Desember se tema vir die erediens is :“Neem in 2019 jou plek as binnekring-mens in” en word behandel aan die hand van Kolossense 3:18 tot 4:6. Die klem […]
Die Skriflesing vir vanoggend 25 Desember is Lukas 2:1 tot 20 en die teksvers is vers 14. Dr Douw se hoofgedagte is : “Toe breek alle hemel los.” U vind […]
Die Skriflesing vanaand 23 Desember is Psalm 150 met die klem op vers 6. Die tema van die erediens is “Ere aan God!” Ons sing vanaand Psalm 149:1 en 2; […]