Hy en ons, ons met Hom, ons en ons (Sondagoggend 14/1)
Ons oggenddiens word gelei deur dr Johannes BIngle, emerituspredikant van die GK Windhoek. Die liturgie vir die diens verskyn hieronder. GODSONTMOETING – HY EN ONS, ONS MET HOM, ONS EN […]
Ons oggenddiens word gelei deur dr Johannes BIngle, emerituspredikant van die GK Windhoek. Die liturgie vir die diens verskyn hieronder. GODSONTMOETING – HY EN ONS, ONS MET HOM, ONS EN […]
Die Skriflesing vir vanaand 7 Januarie is Psalm 72 met vers 1 as teksvers en met artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis as verdere riglyn. Die tema vir vanaand se […]
Die prediker is vanoggend (7 Januarie) ds Dick Moes van die United Reformed Church in North America en sy gemeente is in Langley in die provinsie Brits Columbia in Kanada. […]
Die Skriflesing vir vanaand se erediens is Hebreërs 1:1 tot 14 met vers 3 as teksvers. Die tema is “Die voorsienigheid van God” Ons sing vanaand Psalm 108:1 en 4; […]
Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Jakobus 4:3 tot 17 en Prediker 3:1 tot 8 en met Jakobus 4:15 as teksvers . Die tema is : “Tyd – my […]
“Die pad van Genesis na Openbaring loop oor Betlehem!” is die tema vir die aanddiens (18h30) op Sondag 24 Desember 2017. Teologiese student, dr Juan Minnie, lei die diens en […]
“Die gestalte van Jesus en Kersfees en menswees…” is die tema vir die oggendiens (09h30) op Sondag 24 Desember 2017. Dr Pieter Heystek lei die diens en die skriflesing is […]
Sondagaand 17 Desember 2017 neem Dr Malan van Rhyn die erediens waar. Die skriflesing is uit Sagaria 9 met teksverse 9 en 10 Die tema is: Kersfees sê: “God kom na jou […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 17 Desember se erediens is Johannes 3 (OAV) met vers 16 as teksvers en word gelei deur Ds Malan van Rhyn. Die tema vanoggend is “Kersfees, […]