Doop van Nicholas Janse van Vuuren Sondag 19 Maart
Ons is vanoggend 19 Maart saam met Koos en Griet Janse van Vuuren verheug oor die doop van Nicholas. Veels geluk ook aan die grootouers, Deon en Reta Bos.
Ons is vanoggend 19 Maart saam met Koos en Griet Janse van Vuuren verheug oor die doop van Nicholas. Veels geluk ook aan die grootouers, Deon en Reta Bos.
Die tema soos aangedui word deur dr Douw behandel aan die hand van Eksodus2:1 tot 10 en Lukas 23:1 tot 12. Vers 10 is die teksvers. Ons sing vanaand Skrifberyming […]
Die tema vir vanoggend 19 Maart se erediens is : ” Ingebring in die binnekring” en daarvoor is die Skriflesing Genesis 18:16 tot 33. Dr Douw gebruik vers 17 as […]
Vanaand 12 Maart se diens is ‘n ruildiens waartydens ds Danie Snyman die diens sal lei. Die tema van die diens is:”Jesus wys ons hoe liefde vir God se saak […]
Vanoggend se erediens word deur RSG opgeneem vir uitsaai later in die jaar en volg ‘n spesifieke liturgie. Vooraf is daar enkele verduidelikings m.b.t. die liturgie wat gevolg gaan word. […]
Vanaand 5 Maart se erediens is ‘n ruildiens en dr Douw ruil vanaand met ds Attie Venter van die Gk Annlin. Ds Attie se tema vir die erediens is :” […]
Die Skriflesing vir vanoggend 5 Maart is Jakobus 3:1 tot 12 met vers 10b as teksvers Die tema van die erediens is : “Of ‘n hellevuur óf ‘n hemelse vuur”. […]
Ons maak met leedwese die afsterwe vanoggend 2 Maart van br Eben Kruger, in die ouderdom van 83 jaar en enkele maande, bekend. Die teraardebestelling vind op Donderdag 9 Maart […]
Die tema van vanoggend se erediens is :“Ontvang uit die hand van Hom wat vir ons die heerlikheid verwerf het”. Die Skriflesings is Eksodus 24, Markus 9:2 tot 8 en […]
Die Skriflesing vir vanaand 19 Februarie se erediens is 1 Korintiërs 3:9b tot 23 en die teksvers is verse 14 tot 15. Die tema is soos op die voorblad onder […]