Nagmaal 26 Mei.
Die tweede geleentheid vir 2019 om die Heilige Nagmaal te vier, word geskep vir Sondag 26 Mei.
Die tweede geleentheid vir 2019 om die Heilige Nagmaal te vier, word geskep vir Sondag 26 Mei.
‘n Sosiale funksie in die vorm van ‘n “High Tea” word beplan om op Sondag 26 Mei net na die erediens, vir die viering van die Heilige Nagmaal, plaas te […]
Saterdagaand 18 Mei wag ‘n groot verrassing vir ons gemeente! Besonderhede sal later verstrek word.
Die Skriflesing tydens vanaand 24 Maart se erediens is Psalm 73. Die tema van die erediens is soos reeds aangedui. Ons sing vanaand Psalm 107:1 en 2; Psalm 91:1 en 8, […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 24 Maart se erediens is Lukas 17:11 tot 19 met die klem op verse 16 en 19. Die tema is soos reeds aangedui. Ons sing vanoggend Psalm […]
Die Skriflesing tydens vanaand 17 Maart se erediens is Sagaria 3:1 tot 10 met die klem op vers 8. Die tema van die erediens is : “Spesifieke mense, God se […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 17 Maart se erediens is 2 Samuel 23:1 – 7 met die klem op vers 3b-4. die tema is : “‘n Korrupte regering maar ek lewe deur […]
Bybelstudieriglyne vir Sondag 17 Maart 2019 Lees 2 Samuel 23:1-8 deur soos dit hier onder weergegee word. 2 Samuel 23:1-8 1 Hier volg die laaste woorde van Dawid: “Dit is […]
Ds. Christo Swanepoel van die Gk Lyttleton lei vanaand die erediens. Die Skriflesing is Hebreërs 11:1 tot 10 en 12:1 tot 3. Die tema is soos aangedui met die volgende […]
Die Skriflesing vanoggend 10 Maart is Efesiërs 1:3 tot 14 met die klem op verse 11 en 12. Die tema is soos aangedui. U kan die volledige preekskets lees deur […]