Deur die hemelvaart is ons juis nie aan ons lot oorgelaat nie (oggend 13 Mei)
Die Skriflesing vir vanoggend 13 Mei se erediens is Johannes 14:1 tot 21 met vers 16 as teksvers, Die tema van die erediens is “Deur die hemelvaart is ons juis […]
Die Skriflesing vir vanoggend 13 Mei se erediens is Johannes 14:1 tot 21 met vers 16 as teksvers, Die tema van die erediens is “Deur die hemelvaart is ons juis […]
Ons gelukwense gaan aan Marthinus en Elmarie Erasmus wie se dogter op 12 Mei in die huwelik bevesti g gaan word
Vanaand, 10 Mei, se erediens is ‘n spesiale erediens met die oog op die herdenking van die hemelvaart van ons Here Jesus. Dit is ook spesiaal aangesien ons buurgemeente, Pretoria-Alkantrant […]
Ons hartlike gelukwense gaan aan Dian en Wilmi van der Walt met die doop van hul dogtertjie Nina, vandag 6 Mei. Geluk ook aan Tjibbe en Elna Spoelstra die grootouers […]
Vanaand 6 Mei se erediens is ‘n ruildiens met dr Pieter Heystek van die GK Pretoria-Montanapoort. Die Skriflesing is Matteus 15:21 tot 28 met vers 28 as teksvers. Die tema […]
Die Skriflesing vir vanoggend 6 Mei se erediens is Johannes 17 met vers 24 as teksvers. Die tema van die erediens is:“Beslis dan, maar ook nou deel ek in die […]
Die Skriflesing vir vanaand 29 April se erediens is Efesiërs 2:1 tot 10 en die tema is :“In Christus is jy gemaak om te dien.” Ons sing vanaand Psalm 135 […]
Die Skriflesing vir vanoggend 29 April is Efesiërs 1:15 tot 23 met verse 22 en 23 as teksverse. Die tema is : “Vanuit die hemel hemelse heerlikheid aan aardlinge”. Heerlikheid […]
Dit is met groot vreugde dat ons kan aankondig dat Meinsje, die dogtertjie van Johan en Emmaré Stronkhorst, vanoggend (29 April) gedoop word. Verdere inligting verskyn in vandag se Waterkruik.
Die tema van vanaand se erediens word behandel aan die hand van Romeine 1:1 tot 7. Verse 3 en 4 is die teksverse. Ons sing vanaand Psalm 98:2 en 3 […]