Verander deur goddelike Persone ! (18.30 – 21 Mei )
Die tema (Sondagaand 21 Mei) “Wie sou dieselfde bly as die drie Persone jou verander ?” word behandel aan die hand van Titus 3:1 tot 11. Ons sing vanaand Psalm […]
Die tema (Sondagaand 21 Mei) “Wie sou dieselfde bly as die drie Persone jou verander ?” word behandel aan die hand van Titus 3:1 tot 11. Ons sing vanaand Psalm […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 21 Mei, se erediens is Eksodus 19:1 tot 7 en Openbaring 1:4 tot 6 en 20:1 tot 6. Die tema vir die erediens is : “Jy, […]
Die tema van vanaand se erediens is : ” Jy moet red. Jy moet uit die dóód red !” en word behandel aan die hand van Jakobus 5:13 tot 20 […]
Die tema vir vanoggend, 14 Mei, se erediens is :” Duisende geleenthede in dié duisend jaar”. Daarvoor lees ons Openbaring 11: 3 tot 14 en Openbaring 20:1 tot 10 en […]
Vanaand 18.30 Sondag 7 Mei, word die erediens gelei deur ds Christo Swanepoel van Lyttleton. Die tema word behandel aan die hand van 1 Samuel 17 met vers 45 as teksvers. […]
Die tema van vanoggend 7 Mei se erediens is :“Verwagting, nie selfbejammering nie” en daarvoor lees ons Numeri 11:1 tot 35. Moses se gebed :”Genoeg is genoeg” is vol selfbejammering. […]
Die tema van vanaand se erediens (om 18.30) word ook (soos vanoggend) aan die hand van Kolossense 2:20 tot 3:4 hanteer. Ons sing vanaand Psalm 40:2 en 3; Psalm 67:1 […]
Die Skriflesing gedurende vanoggend 30 April se erediens is Kolossense 2:20 tot 3:4 en die tema is: “Saam met Christus opgestaan is ‘n fait accompli. Streef daarom nuut en dink […]
Die tema van vanaand, Sondag 23 April, se erediens word behandel aan die hand van Hebreërs 11:1 tot 12. Ons sing vanaand Skrifberyming 15-1:2 en 3; Psalm 71:1 en 2 […]
Die Skriflesing vir vanaand 23 April se erediens is Hebreërs 11:1 tot 12 en die tema is :“Gelowige, jy het ‘n Waarborg dat jy die volkome saligheid sal ontvang.” Ons […]