Tema vir Sondagoggend 23 Maart 2014
Ds Hendrik de Beer se Skriflesing is Lukas 10: 1 – 24 met Lukas 10:18 as teksvers. Die tema is “Sien vanoggend weer wat ander begeer het om te sien […]
Ds Hendrik de Beer se Skriflesing is Lukas 10: 1 – 24 met Lukas 10:18 as teksvers. Die tema is “Sien vanoggend weer wat ander begeer het om te sien […]
Die Skriflesing vanaand is Johannes 8 : 1-11 en die teksvers is vers 11. Die tema van die preek is : “Die pad na dankbaarheid is ‘n smal pad” Ons […]
Vanoggend se Skriflesing is Openbaring 3 : 7-13 en die teksvers is vers 7 Die tema van die preek is “Met die deur vir my oopgesluit is ek ‘n vreemdeling […]
Die Skriflesing vir vanaand se erediens is 1 Tessalonisense 1 : 1 – 10 en die teksvers is vers 5. Die tema is: ” Dit is die derde Persoon van […]
Die Skriflesing vanoggend is Openbaring 3 : 1 – 6 en vers 1 word as teksvers geneem. Die tema is :”Die Een wat sy gees en gesante stuur, eis dat […]
Op Sondag 16 Februarie het Ruan Landsberg die geleentheid gehad om voor die gemeente sy geloof te bely. Almal het na die diens gesellig saam verkeer in die saal.
Die Skriflesing vanaand is weer Openbaring 2 : 12 – 17 en die teksvers is vers 12. Die tema is : “Hy maak ook die nuwe naam aan elkeen wat […]
Die Skriflesing vanoggend is Openbaring 2 : 12 – 17 met as teksvers vers 12. Die tema vir vanoggend se nagmaaldiens is : “Die Een met die swaard maak skerp […]
Die huidige evangelisasie wat ons gemeente aan uitvoering gee, het baie fasette. Een belangrike faset is die gebruik van die internet. ‘n Bietjie agtergrond: hoewel ons geen aktiewe bemarking gedoen […]
Die Skriflesing vanaand is 1 Konings 17 met as teksvers vers 18. Die sang sal wees : SB. 4-3 : 1,2; Ps. 59 : 1,5,10 en Ps. 40 ; 2,5