Is dit wys om jou hartseer weg te steek? (oggend 10 Junie)
Vanoggend 10 Junie se erediens konsentreer op Spreuke 1:1 tot 7; 10:22 tot 24; 14:10 tot 14 en Filippense 4:4 tot 9 met Spreuke 14:13 as teksvers. Die tema is […]
Vanoggend 10 Junie se erediens konsentreer op Spreuke 1:1 tot 7; 10:22 tot 24; 14:10 tot 14 en Filippense 4:4 tot 9 met Spreuke 14:13 as teksvers. Die tema is […]
Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met die Gk Derdepoort en ons verwelkom graag ds Lee wat die erediens sal lei. Die Skriflesing is Openbaring 3:14 tot 22 en die […]
Vanoggend 3 Junie se Skriflesing is Johannes 16:5 tot 15 met die klem op vers 8. Die tema vir die erediens is: “Verkondig! Jesus het die Parakleet gestuur om die […]
Die Skriflesing vir vandag, 27 Mei, se Nagmaalerediens is Johannes 15:18 tot 16:4. Die hoofgedagte is :” Versorg met die Parakleet wat Christus gestuur het om te getuig, kan ek […]
Die Skriflesing vir vanaand 20 Mei se erediens is Prediker 12 en vers 13 is die teksvers. Soos bo aangedui is die tema “Vrees die Here”. Ons sing vanaand Psalm 33:2 […]
Die Skriflesng vir vanogend 20 Mei se erediens is Johannes 14:15 tot 31 en verse 25 en 26 is die teksverse. Die tema vir vanoggend se erediens is “Goddelik-betroubare getuienis […]
Vaaand 13 Mei se Skriflesing is 1 Konings 19 met vers 9 as teksvers. Die tema vanaand is “Moenie in die woestyn beland omdat jy nie finale sukses bereik nie” […]
Die Skriflesing vir vanoggend 13 Mei se erediens is Johannes 14:1 tot 21 met vers 16 as teksvers, Die tema van die erediens is “Deur die hemelvaart is ons juis […]
Ons gelukwense gaan aan Marthinus en Elmarie Erasmus wie se dogter op 12 Mei in die huwelik bevesti g gaan word
Vanaand, 10 Mei, se erediens is ‘n spesiale erediens met die oog op die herdenking van die hemelvaart van ons Here Jesus. Dit is ook spesiaal aangesien ons buurgemeente, Pretoria-Alkantrant […]