Nina van der Walt se doop op 6 Mei
Ons hartlike gelukwense gaan aan Dian en Wilmi van der Walt met die doop van hul dogtertjie Nina, vandag 6 Mei. Geluk ook aan Tjibbe en Elna Spoelstra die grootouers […]
Ons hartlike gelukwense gaan aan Dian en Wilmi van der Walt met die doop van hul dogtertjie Nina, vandag 6 Mei. Geluk ook aan Tjibbe en Elna Spoelstra die grootouers […]
Vanaand 6 Mei se erediens is ‘n ruildiens met dr Pieter Heystek van die GK Pretoria-Montanapoort. Die Skriflesing is Matteus 15:21 tot 28 met vers 28 as teksvers. Die tema […]
Die Skriflesing vir vanoggend 6 Mei se erediens is Johannes 17 met vers 24 as teksvers. Die tema van die erediens is:“Beslis dan, maar ook nou deel ek in die […]
Die Skriflesing vir vanaand 29 April se erediens is Efesiërs 2:1 tot 10 en die tema is :“In Christus is jy gemaak om te dien.” Ons sing vanaand Psalm 135 […]
Die Skriflesing vir vanoggend 29 April is Efesiërs 1:15 tot 23 met verse 22 en 23 as teksverse. Die tema is : “Vanuit die hemel hemelse heerlikheid aan aardlinge”. Heerlikheid […]
Dit is met groot vreugde dat ons kan aankondig dat Meinsje, die dogtertjie van Johan en Emmaré Stronkhorst, vanoggend (29 April) gedoop word. Verdere inligting verskyn in vandag se Waterkruik.
Die tema van vanaand se erediens word behandel aan die hand van Romeine 1:1 tot 7. Verse 3 en 4 is die teksverse. Ons sing vanaand Psalm 98:2 en 3 […]
Die Skriflesing vir vanoggend 22 April se erediens is Johannes12:20 tot 29 en Johannes 21:15 tot 25 met verse 19c en 22c as teksverse. Die tema vir die erediens is […]
Die tema van vanaand 15 April se erediens is “Eers as die opstandingsfeite met geloof begroet word, verander jou lewe” Die Skriflesing is Matteus 28:1 tot 15 en vers 15a […]
Die Skriflesing vir vanoggend 15 April se erediens is Johannes 21 en die teksverse is vers 19c (“Volg my”) en 22c (“Volg jy my”). Die tema is :“Volgeling ja, maar […]