Man van Smarte (Sondagaand 11 Feb.)
Die Skriflesing tydens vanaand 11 Februarie se erediens is 1 Kronieke 4:10, Jesaja 53:1 tot 5 en Lukas 22:39 tot 46. Die teksverse is 1 Kronieke 4:10 en Lukas 22:42. […]
Die Skriflesing tydens vanaand 11 Februarie se erediens is 1 Kronieke 4:10, Jesaja 53:1 tot 5 en Lukas 22:39 tot 46. Die teksverse is 1 Kronieke 4:10 en Lukas 22:42. […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 11 Februarie se erediens is die hoogtepunt van die diens en dit kom uit 1 Petrus 2:1 tot 3:7. Die teksvers wat dr Douw gebruik is […]
Vanaand 4 Februarie se erediens is ‘n ruildiens met die GK Lyttleton en ds Christo Swanepoel lei die erediens. Die Skriflesing vir die erediens is Rut 1:1 tot 14 met […]
Die Skriflesing vir vanoggend 4 Februarie is Lukas 2:41 tot 52 en die teksvers is vers 49. Die tema wat dr Douw vir die erediens gebruik, is :“Broodnodige onrus en […]
Dit is met groot vreugde en met dankbaarheid teenoor die Here dat ons bekend kan maak dat die volgende lidmate in die onderskeie ampte vandag bevestig is : as diakens […]
Die tema van vanaand se erediens is :“Is dit tug of is dit ontferming – of is dit tug in ontferming ? Die Skriflesing is Judas 1 met verse 22 […]
Die Skriflesing vir vanoggend 28 Januarie se erediens is Johannes 1:9 tot 14 en Numeri 14:1 tot 38 met Numeri 14 vers 10 as teksvers. Aan die hand van dié […]
Dr Malan van Rhyn van die GK Pretoria-Noord lei vanaand die erediens met die tema : “Om God te ken oortref selfs voorspoed !”. Die Skriflesing is Filippense 3 met […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 21 Januarie is Filippense 1 vers 1 tot 26 met vers 13a as teksvers. Die tema van die erediens wat deur dr Douw gelei word, is […]
Die aanddiens, vandag 14 Januarie, word gelei deur dr Johannes Bingle, emerituspredikant van die GK Windhoek. Die liturgie wat gevolg gaan word, verskyn hieronder. IN AANDSKEMERING SAAM Toonaangewend: Ansie […]