Die voorsienigheid van God (Sondagaand 31 Desember)
Die Skriflesing vir vanaand se erediens is Hebreërs 1:1 tot 14 met vers 3 as teksvers. Die tema is “Die voorsienigheid van God” Ons sing vanaand Psalm 108:1 en 4; […]
Die Skriflesing vir vanaand se erediens is Hebreërs 1:1 tot 14 met vers 3 as teksvers. Die tema is “Die voorsienigheid van God” Ons sing vanaand Psalm 108:1 en 4; […]
Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Jakobus 4:3 tot 17 en Prediker 3:1 tot 8 en met Jakobus 4:15 as teksvers . Die tema is : “Tyd – my […]
“Die pad van Genesis na Openbaring loop oor Betlehem!” is die tema vir die aanddiens (18h30) op Sondag 24 Desember 2017. Teologiese student, dr Juan Minnie, lei die diens en […]
“Die gestalte van Jesus en Kersfees en menswees…” is die tema vir die oggendiens (09h30) op Sondag 24 Desember 2017. Dr Pieter Heystek lei die diens en die skriflesing is […]
Sondagaand 17 Desember 2017 neem Dr Malan van Rhyn die erediens waar. Die skriflesing is uit Sagaria 9 met teksverse 9 en 10 Die tema is: Kersfees sê: “God kom na jou […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 17 Desember se erediens is Johannes 3 (OAV) met vers 16 as teksvers en word gelei deur Ds Malan van Rhyn. Die tema vanoggend is “Kersfees, […]
Die Skriflesing is Haggai 2:1 tot 9 en die teksvers is vers 6. Die hoofgedagte van vanaand 10 Desember se erediens is :“Kyk na God se bouwerk juis toe die […]
Die Skriflesing vanoggend, 10 Desember, is Titus 2 en die teksvers is vers 11. Die tema vir vanoggend se erediens is: “Kersfees en die wederkoms – versier die leer van God, […]
Bybelstudie met die oog op 10 Desember se oggend woordverkondiging Lees Titus 2. Die klem sal in die prediking op vers 11-14 val. In verse 1-10 word ‘n baie spesifieke […]