Waartoe lei bekering ? (18.30 – 18 Junie)
Die Skriflesing vir vanaand 18 Junie se erediens is Romeine 14:13 tot 23 met vers 17 as teksvers. Ons sing vanaand Psalm 122:1 en 2 (omdigting); Psalm 77:5 en 6 […]
Die Skriflesing vir vanaand 18 Junie se erediens is Romeine 14:13 tot 23 met vers 17 as teksvers. Ons sing vanaand Psalm 122:1 en 2 (omdigting); Psalm 77:5 en 6 […]
Die tema vir vanoggend 18 Junie se erediens is : “Ná Pinkster : verandering.” en die Skriflesing is Romeine 8:1 – 17 met vers 14 as teksvers. Alle kinders van […]
Die tema van vanaand 11 Junie se erediens is : “Die groot ‘omdat’ en gelukkig nie ‘n ‘sodat’ nie” en die Skriflesing is Efesiërs 5:1 – 20 met vers 1 […]
Vanoggend, 11 Junie, se Skriflesing is Romeine 8:1 tot 17 en die tema van die erediens is :“Na Pinkster : sekerheid”. Dr Douw gebruik Romeine 8 vers 16 as teksvers. […]
Ds Petrus van Blerk, predikant van GK Rietvallei, lei vanaand se erediens en die tema is: “Vakmanne vir die Here”. Die Skriflesing is Eksodus 31:1 tot 11 en Handelinge 2:1 […]
Die erediens vanoggend 4 Junie word gelei deur ds Gerrit Kruger van die Gk Centurion. Die tema is :”Bid dat jy elke dag met die Gees vervul sal word en […]
Die volgende Nagmaalfeesviering vind op Sondag 27 Augustus plaas . Die diens ter voorbereiding daarvoor vind op Sondagoggend 20 Augustus plaas. Die ouderlinge sal in dié dae weer hulle lidmate […]
Dr Douw is slegs Donderdagaand 1 Junie vir Bybelstudie beskikbaar. Die 18,30-groep sal dus wel vergader in die Pastorie. Met die oog op Pinkstersondag 4 Junie word Romeine 8:14 tot […]
Vanoggend 28 Mei se erediens is ‘n nagmaaldiens met die tema :“Nie deur Hom wat regeer, in watte toegedraai nie maar wel ondeurdringbaar beskerm”. Die Skriflesing is Openbaring 20:1 tot […]
Groep 1 (8.30) en die 18.30-groep behandel weer Openbaring 20:1 tot 10 maar lees ook Openbaring 20:7 tot 15. Die klem val op verse 4 tot 6 maar spesifiek met […]