Preekskets (14 Julie 2024 – 17:30)
Johannes 4:27-42Handelinge 8:1-8 ‘En Filippus het na ‘n stad in Samaria gegaan en die Christus aan hulle verkondig…en daar het groot vreugde in daardie stad geheers.’ Kerk in die stad […]
Johannes 4:27-42Handelinge 8:1-8 ‘En Filippus het na ‘n stad in Samaria gegaan en die Christus aan hulle verkondig…en daar het groot vreugde in daardie stad geheers.’ Kerk in die stad […]
Esegiël 33:1-20Mattheus 18:15-20 ‘Jy, mensekind, as ‘n wag het Ek jou aangestel oor die huis van Israel. Jy sal uit my mond die woorde hoor, en dan moet jy hulle […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: 1 Petrus 5:1-9 Fokusvers: 6 Sing: Psalm 48-1:1,2,4; Psalm 32-1:2,3; Psalm 81-1:11,12,15; Psalm 91-1:1,3,7. God verhoog die nederiges […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word Skriflesing: Maleagi 1 Fokusvers: 6 Sing: Ps. 66:6,7,8; Ps. 51:3,8; Ps. 50:4,5,7; Ps. 4:2,3; Ps. 107:1,3,10. Dit is ’n geweldige sonde […]
Skrifbewyse vir die godheid van die Heilige Gees: Goddelike name: Hy word God genoem (vgl. 2 Petrus 1:21 & 2 Timoteus 3:16; Handelinge 5:3-4; Jesaja 63:10 & Hebreërs 3:7) Goddelike […]
Daar is baie mense wat die Ou Testament en veral die Ou-Testamentiese priesterskap as heeltemal irrelevant beskou vir gelowiges wat vandag in Jesus Christus glo. Al die seremoniële wette is […]
Efesiërs 1:3-14 ‘So het Hy ons voor die grondlegging van die wêreld in Hom uitgekies, sodat ons heilig en onberispelik in liefde voor Hom sou wees, nadat Hy ons voorbestem […]
2 PETRUS 1:3-21 ‘WANT ONS HET NIE KUNSTIG VERDIGTE FABELS NAGEVOLG TOE ONS JULLE DIE KRAG EN KOMS VAN ONSE HERE JESUS CHRISTUS BEKEND GEMAAK HET NIE, MAAR ONS WAS […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Lees: 2 Timoteus 2:1-13 Fokusverse:11-13 Sing: Psalm 105-1:5,6,23; Psalm 95-1:4,5; Psalm 25-1:5,7,10; Psalm 89-1:12,13,14. Die tweede brief aan Timoteus is waarskynlik […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Lees: Esegiël 28:1-10, 24, 26 en Psalm 46 Teks: Esegiël 28:26 Sing: Ps. 96:1,2,7,8; Ps. 61:1,4,6; Ps. 46:1,3; Ps. 46:4,6; Sb. 1-1:1,2,7. […]