Wat bepaal die rigting van u lewe?
Die tema van vanoggend 24 Julie se erediens is : “Wat ek in die hemel hoor en sien, bepaal hoe ek op aarde dink en doen”. Die Skriflesing is Psalm […]
Die tema van vanoggend 24 Julie se erediens is : “Wat ek in die hemel hoor en sien, bepaal hoe ek op aarde dink en doen”. Die Skriflesing is Psalm […]
Die Skriflesing vir vanaand 17 Julie se erediens is Jakobus 1 met vers 5 as teksvers. Ons sing vanaand Psalm 40 : 2 en 3; Psalm 32 : 1 en […]
Vanoggend 17 Julie 2016 se Skriflesing is Genesis 36 : 1 tot 19, en 31 tot 43 asook Openbaring 5 : 1 tot 10. Die teksvers is vers 31 en […]
Dr Klasie Heystek, emerituspredikant van Wapadrand lei vanaand 10 Julie se erediens. Die Skriflesing is vanaand uit 2 Samuel 7 : 1 tot 19 met vers 11b as teksvers. Ons […]
Ds Pieter le Roux van die GK Derdepoort lei vanoggend die erediens. Die tema van die erediens is :”Profetiese gesinne” en die Skriflesing is Josua 24: 14 tot 15 en […]
Vanaand se erediens word gelei deur ds Malan van Rhyn van die GK Pretoria-Noord. Die tema van die erediens is : ” Die heerlikheid van die Here verander mense” en […]
‘n Projek is reeds aan die gang om (sover moontlik) foto’s van al die lidmate in die gemeente in te samel. Die foto’s gaan opgesit word op die kennisgewingbord op […]
Dr Rassie Smit van die GK Wapadrand lei vanoggend die erediens. Die tema vir die erediens is: ” Van bekering tot vervulling en die Skriflesing is Efesiërs 3 : 14 […]
Ons maak met leedwese bekend dat br. Wilkie Wilken gisteroggend (Woensdag 29 Junie) oorlede is in die ouderdom van 62 jaar. Besonderhede in verband met die begrafnis is nog nie […]
Die tema van vanaand 26 Junie se erediens word deur dr Douw behandel aan die hand van Genesis 4 : 1 tot 16. Ons sing vanaand Psalm 46 : 1 […]