April 27, 2019 Die koninkryk breek deur, brei uit en word voltooi en raak my direk. (28 April – 6:30nm)
April 12, 2019 Menseplanne, hoe goed deurdink ook al, het nie God se plan ontspoor nie (18.30 op 14 April)
April 6, 2019 Deur sy opstanding skenk Christus ons sy geregtigheid, ʼn nuwe lewe en ons opstanding – so kan ons met hoop leef.
Maart 29, 2019 God waarsku teen misplaaste vertroue en roep ons tot ware toewyding (9.00 op 31 Maart)
Maart 23, 2019 Erediens 18.30 op 24 Maart : Vertroue op die Here gee standvastigheid en die regte uitsig om sy lof te verkondig !
Maart 15, 2019 Watter versekerings het ek as onderdaan van die ewige Regeerder teenoor aardse regeerders? (9.00 op 17 Maart)
Februarie 22, 2019 Op watter wyse moet ons as uitverkorenes die Evangelie verkondig? (9.00 op 24 Febr.)
Februarie 15, 2019 Onthou jou vertroue op die Here vind voor die oë van die ongelowiges plaas. (Loer hier in 18.30 op 17 Feb.)
Februarie 1, 2019 God bewaar sy kerk wanneer die waarheid van die Heilige Gees ondermyn word. Die tema 3 Feb. om 18.30.