Januarie 26, 2019 Die grootste Geskenk aan die kerk het besondere betekenis vir die kerk as liggaam. Klik op 27 Jan. om 18.30 om te hoor wat die Bybel sê.
Januarie 11, 2019 Kan ek die Here dien sonder om deel te wees van die kerk ? U kan op 13 Jan. om 18.30 ‘n antwoord kry deur hier te klik.
Januarie 11, 2019 Gelowige, is daar Iemand wat omgee, wat weet, wat iets doen ? Klik op 13 Jan. om 9.00 hier.
Januarie 4, 2019 Op 6 Jan. om 9.00 – Saam met die voetsoldate in 2018 en dalk saam met die perde in 2019?
Desember 29, 2018 Goeie wense vir 2019 (klik hier maar ook hier onder op die eredienste op 30 Desember)
Desember 28, 2018 Gelowige, jy kan nie in 2019 biddeloos bly en onwys optree nie. (klik op 30/12 om 9.00 hier)
Desember 14, 2018 Staar u u blind teen die verloop van gebeure in die wêreld van vandag? (9.00 op 16 Des.)