Ons moet ons kruis dra en Hom volg (aand 15 Julie)
Die Skriflesing tydens vanaand 15 Julie se erediens is Markus 8:30 tot 34 en vers 34 is die teksvers. Die tema is “Die regte soort dienaar vir die regte soort […]
Die Skriflesing tydens vanaand 15 Julie se erediens is Markus 8:30 tot 34 en vers 34 is die teksvers. Die tema is “Die regte soort dienaar vir die regte soort […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 15 Julie se erediens is 1 Korintiërs 1:1 tot 9 met vers 1 as teksvers. die tema vir vanoggend is “Die Here gebruik instrumente wat Hy self […]
Die Skriflesing tydens vanaand 8 Julie se erediens is 2 Korintiërs 1:3 tot 11 met die klem op verse 8 tot 10. Ons sing vanaand Ps 98:1 en 2; Lied […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 8 Julie se erediens is Matteus 4 en vers 1 is die teksvers. Die klem val op die versoekingswerk van die duiwel. Ons sing vanoggend Psalm […]
Die Skriflesing tydens vanaand 1 Julie se erediens is Jeremia 45 en verse 4 en 5 is die teksverse. Die tema is soos aangedui “Hoe reageer jy op teleurstellings ?” […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 1 Julie se erediens is 2 Tessalonisense 3:6 tot 15 met vers 13 as teksvers. Die tema is soos bo aangedui : ” Moenie moeg word […]
Vanaand 24 Junie se erediens word gelei deur ds Fanus Heystek, emerituspredikant van die GK Akasia. Die Skriflesing is Markus 15:27 tot 32 en Lukas 23:38 tot 43 met Lukas […]
Vanoggend 24 Junie se erediens word gelei deur ds Danie Potgieter van die GK Rietvallei. Die Skriflesing is Handelinge 19:21 tot 40 met verse 23, 26 en 27 as teksverse. […]
Die Skriflesing vir vanaand 17 Junie se erediens is Efesiërs 2:1 tot 10 met vers 8 as teksvers. Die tema van die erediens is :“Nie vir almal nie. Net vir […]
Die Skriflesing vir vanoggend 17 Junie is Eksodus 4:28 tot 6:12 met verse 6:1,5 en 7 as teksverse. Die tema vanoggend is ” ‘Geloofsontnugtering’ eis ‘ geloofsluister’ na die ‘genadeversekering’ […]