Preekskets (10 April 2020 – 09:00vm)
Lees: Matteus 27:27-37; Jesaja 52:13-53:6 ONS KONING IN SY LYDING Aan die kruis op Golgota hang ‘n bloeiende man. Die Man van smarte. Kort van tevore was daar nog die […]
Lees: Matteus 27:27-37; Jesaja 52:13-53:6 ONS KONING IN SY LYDING Aan die kruis op Golgota hang ‘n bloeiende man. Die Man van smarte. Kort van tevore was daar nog die […]
Lees: Romeine 8:18-30; NGB Artikel 13 GOD VOORSIEN Ek is oortuig. Ons hoor die woorde van die apostel Paulus. ‘n Man wat se werk was om die evangelie van Jesus […]
Lees: 1 TIMOTHEUS 6:3-10,17-21; LUKAS 12:13-21 O TIMOTHEUS, BEWAAR JOU PAND! Ek gaan op reis en ek vat saam. Dit laat jou gedagtes teruggaan na die speletjie uit jou kinderdae. […]
Lees: Johannes 3:1-8; 1 Korintiërs 12:1-11 Belydenis: NGB Artikel 11 DIE PERSOON VAN DIE HEILIGE GEES Wie is die Heilige Gees? Kort en kragtig word dit in ons geloofsbelydenis gestel: […]
Lees: Johannes19:25-27; 1 Timotheus 5:1-16 IN DIE OOG, IN DIE HART In Johannes 19 hoor ons die derde kruiswoord van ons Here Jesus Christus. Hy sien sy moeder, Maria, raak. […]
Lees: Romeine 13:1-6 Teks: Romeine 13:1,4a Belydenis: NGB Artikel 36 GELOWIGES EN DIE OWERHEID 1. Die Here regeer In Romeine 13 skryf Paulus – “Elke mens moet onderdanig wees aan die […]
Lees: 1 Timotheus 4:6-16 Teks: 1 Timotheus 4:7,8 GEOEFEN IN DIE GELOOF 1. Vermy niksseggende versinsels As jy jou liggaamlike fiksheid in stand wil hou, moet jy […]
Lees: Hebreërs 1:4-14 Belydenis: NGB artikel 10 Teks: Hebreërs 1:5 JESUS CHRISTUS VERHEWE BO DIE ENGELE 1. Jesus se Naam is groter as die engele sin ‘Hy is […]
Lees: 1 Timotheus 3:14-4:5 Teks: 1 Timotheus 3:16 EEN IN JESUS CHRISTUS 1. Streef na eenheid In die gemeente van Efese was eenheid ‘n groot probleem. Daar was verskillende strominge in […]
Lees: Mattheus 3:13-17 Mattheus 28:16-20 Belydenis: NGB Artikel 8 Teks: Mattheus 3:16,17 ONS KEN GOD AS VADER, SEUN EN HEILIGE GEES 1. So maak Hy Homself bekend Oor die […]