Preekskets (18 Augustus 2024 – 17:30)
‘…en die naam van die stad is van nou af: Die-Here-is-daar.’ KERK IN DIE STAD [JERUSALEM] ‘n Pragtige plek, ‘n indrukwekkende stad. As jy die woorde hoor, jou dit voor […]
‘…en die naam van die stad is van nou af: Die-Here-is-daar.’ KERK IN DIE STAD [JERUSALEM] ‘n Pragtige plek, ‘n indrukwekkende stad. As jy die woorde hoor, jou dit voor […]
God se welgevalle in ons feeste Die profeet Amos tree in die agste eeu voor Christus in Israel op. Die Here het hom van sy boerdery af geroep om teen […]
Die heerlikheid van die toekoms is groter! Die volk van die Here is in ons Skrifgedeelte nog broos na die ballingskap. Nadat God hulle vir sewentig jaar in ballingskap getugtig […]
Hebreërs 5:11-6:12 ‘Laat ons dan verder gaan as die eerste beginsels van die boodskap aangaande Christus, en voortgaan na volwassenheid’ GELOOFSGROEI Die mens se liggaam is fisies afhanklik vir kos. […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. ‘Jou tong beplan vernietiging, soos ‘n skerp skeermes, jy wat bedrog pleeg.’ Lees: 1 Samuel 22; Psalm 52 Belydenis: […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Lees: Esegiël 47:1-12; Openbaring 22:1-5,16-17 Teks: Esegiël 47:9b Sing: Ps. 122-1:1,2; Sb. 12-3:1,2; Ps. 25-1:2; Ps. 105-1:5; Ps. 1-1:2; Ps. 107-1:17,18; Sb. 18-7:1,8,9. ‘Want waar […]
Genesis 4:1-16Mattheus 5:21-26HK Sondag 40 ‘Julle het gehoor dat daar aan die voorouers gesê is, ‘Jy mag nie moord pleeg nie, en wie moord pleeg, is strafbaar voor die reg.’ […]
Esegiël 37:1-142 Korinthiërs 5:11-21 ‘Ek sal my Gees in julle gee, en julle sal leef. Ek sal julle tot rus bring op julle grond. Dan sal julle besef dat Ek […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Lees: Efesiërs 6:1-9 Teks: Efesiërs 6:2,3 Belydenis: HK Sondag 39 ‘Eer jou vader en jou moeder, dit […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Lees: Esegiël 34:11-24; Mattheus 25:31-46 Teks: Esegiël 34:23 Sing: Ps. 99-1:1,2,3; Ps. 102-1:1,6; Ps. 146-1:5,6,7; Sb. 10-2 Onse […]