Desember 11, 2021 Deur Christus se koms word my gewone lewe, ‘n grootse lewe. (12 Desember 2021 – 6:30nm)
Desember 11, 2021 As jy min van God se lig in hierdie wêreld sien, kyk en doen radikaal nuut! (12 Desember 2021 – 9:00vm)
Desember 4, 2021 God troos ons met die besef dat ons aan Jesus Christus behoort, nou kan ons in die lig van sy beloftes leef. (5 Desember 2021 – 6:30nm)
November 27, 2021 Die ontmoontlike moontlike –Ons vreugde gegrond in die HERE (28 November 2021 – 9:00vm)
November 20, 2021 Kom by die Here tot bedaring soos ‘n gespeende kind by sy ma. (21 November 2021 – 6:30nm)
November 20, 2021 Waar is God wanneer regeerders arrogant hulle mag misbruik? (21 November 2021 – 9:00vm)
Oktober 22, 2021 Nugter dink oor God wanneer allerlei verwarrende gedagtes geplant word (24 Oktober 2021 – 9:00vm)