Julie 12, 2019 As ware vreemdeling is ek juis in my vreemdheid ‘n verkondiger. (14 Julie 2019 – 9:30vm)
Julie 5, 2019 Onder druk om ongehoorsaam te wees moet ons duidelikheid hê en duidelik bely. (7 Julie 2019 – 9:30vm)
Junie 22, 2019 God gee ons ‘n nuwe identiteit sodat ons saam opgebou word tot ‘n nuwe doel. (23 Junie 2019 – 9:30)
Junie 14, 2019 Ek lewe onder invloed, maar dan onder invloed van die Heilige Gees. (16 Junie – 9:30vm)
Junie 8, 2019 Hy wat nou Here is, is sowel die sin van my lewe en die reuse wins wat ek verwag (9 Junie 2019 – 9:30)
Mei 31, 2019 Hy wat nou Here is, is sowel die sin van my lewe en die reuse wins wat ek verwag.! (2 Junie 2019 – 9:30vm)
Mei 24, 2019 Wie intens en lewend onthou, is vrymoedige bidders en hoopvolle saaiers. (26 Mei 2019 – 9:30) Nagmaal
Mei 17, 2019 Beskermend by ons, maar dan toewyding en ‘n besef van sy teenwoordigheid. (19 Mei 9:30vm)
Mei 8, 2019 Riglyne: Bybelstudie oor Lukas 14:25-33 en Handelinge 11:19-26 met die oog op Donderdag 9 Mei.
Mei 4, 2019 Gehoorsaam aan die “afwesige” teenwoordige God word erfgename oorwinnaars (5 Mei – 9:30vm)