Januarie 13, 2023 Jesus Christus is die Bruidegom van sy bruid wat méér moet word, en ék mínder. (15 Januarie 2023 – 6:30nm)
Januarie 7, 2023 Jesus Christus kies ons as instrumente uit en Hy rus ons toe, sodat ons ter wille van sy Naam sal getuig en ly. (8 Januarie 2023 – 6:30nm)
Desember 30, 2022 Christus, die Gesalfde, is die bron van ons lewe. Bly in Hom!. (1 Januarie 2023 – 6:30nm)
Desember 30, 2022 Christus is die hoof van die liggaam, groei in Hom tot volwassenheid in eenheid. (1 Januarie 2023 – 9:00vm)
Desember 17, 2022 Juis die skokkende van Kersfees bied uitsig aan brose en verganklike mense. (18 Desember 2022 – 9:30vm)
Desember 10, 2022 God saai die saad van die Woord sodat dit in jou kan vrug dra. Luister aandagtig! (11 Desember 2022 – 6:30nm)
Desember 10, 2022 Die Herder versorg persoonlik sy kudde om sy Naam ontwil, rus in Hom! (11 Desember 2022 – 9:00vm)
Oktober 29, 2022 Die Ou Testamentiese oesfees in Christus en sy Heilige Gees vervul (30 Oktober 2022 – 9:00vm)